DIE KODE VAN DIE GOEIE
TOESKOUER
Toeskouers behoort :
- te onthou dat kinders aan sport deelneem vir hulle plesier
- goeie individuele vertonings deur alle spelers en spanne te erken
- beslissings deur skeidsregters en wedstrydbeamptes te eerbiedig
- NOOIT enige speler, beampte, mede-toeskouer of afrigter verbaal aan te val of af te kraak nie
- alle spelers positief aan te moedig .
- nie op ‘n speler te skree nie, skree vir hom
- alle spelers, ongeag die span waarvoor hy speel aan te moedig .
- nie spelers af te kraak nie
- te onthou dat ons slegs besig is met ‘n spel – dit is nie ‘n oorlog nie.
THE CODE OF GOOD spectator
Spectators should:
Spectators should:
- remember that children participate in sport for their enjoyment
- recognize good individual performances by all players and teams
- respect decisions of referees and match officials
- NEVER attack any player, official, fellow spectator or coach verbally
- encourage all players positive.
- Don’t shout at a player, cheer(shout) for him
- to encourage all players, regardless of the team they play for
- never degrade players
- remember that we are only engaged in a game - it's not a war.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking